Private School, Afrikaans and English medium

Pro-Ed Akademie Logo

Pro-Ed Main Entrance 3D plan

Pro-Ed North-West Corner 3D plan

Pro-Ed West Elevation 3D plan

Pro-Ed North Elevation Toktokkies 3D plan

Privaatskole Sportnaweek 2013 Rugby

Privaatskole Sportnaweek 2013 Rugby Gr.4

Privaatskole Sportnaweek 2013 Skaak Gr.4+Gr.5

Privaatskole Sportnaweek 2013 Opening

Privaatskole Sportnaweek 2013 Baie Dankie

 

IEB

IEB, oftewel Onafhanklike Eksamenraad, is ‘n evalueringsliggaam wat ge-akkrediteur is deur Umalusi, die Suid-Afrikaanse statutere liggaam verantwoordelik vir kwaliteitsbeheer in skole sowel as volwasse evaluerings.IEB-Matriekvrystelling word erken in Namibië, Suid-Afrika sowel as Internasionaal. Dit maak dit baie makliker vir IEB matriekulante om toelating tot Namibiese, Suid-Afrikaanse sowel as Internasionale universiteite te verkry. Slegs Graad-verwante evaluasies word vereis.

IEB onderwysers woon gereeld werkswinkels en opleidingsessies in Namibië en Suid-Afrika by. Tydens hierdie sessies word veranderinge aan sillabusse, evaluering van eksamen vraestelle en die uitruil van waardevolle inligting gefasiliteer.

Verskeie Privaatskole in Namibië is by die IEB geregistreer, wat dit vir leerlinge makliker maak om van skool te verander, sou dit noodsaaklik wees.

IEB stands for the Independent Examination Board. It is an assessment body that is accredited by Umalusi, the South African statutory body responsible for quality assurance for school and adult assessments.The IEB-Matric is recognized in Namibia and South Africa and other countries. Therefore, IEB-Matrics have easier access to universities of South Africa and other countries with only degree-related benchmark testing, where applicable.

IEB teachers regularly attend workshops where changes to syllabi are discussed, exam papers are reviewed and good information exchange is guaranteed across South Africa and Namibia.

In Namibia, several schools are registered with the IEB – which grants learners and parents the freedom to move without having to adjust to a different system.

Leave a Reply

Your email address will not be published.

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <strike> <strong>